Which of the following statements are true regarding the four dimensions of the environment?/ Watter van die volgende stellings is waar met betrekking tot die vier dimensies van die omgewing? (a) The four dimensions of the environment are economic, political, social and biophysical environment. / Die vier dimensies van die omgewing is ekonomiese, politieke, sosiale en biofisiese omgewing. (b) The social environment involves people, jobs, and money./ Die sosiale omgewing behels mense, werk en geld. (c) Human activities always have a positive impact on the biophysical environment./ Menslike aktiwiteite het altyd 'n positiewe impak op die biofisiese omgewing. (d) The four dimensions exist in intricate closeness and interdependence./ Die vier dimensies bestaan in ingewikkelde nabyheid en interafhanklikheid.

A. (a) and (d) only./ slegs (a) en (d)
B. (b) and (d) only. / slegs (b) en (d)
C. (b) and (c) only. / slegs (b) en (c)
D. (a) and (b) only./ slegs (a) en (b)

A. (a) and (d) only. / slegs (a) en (d)